Hailey van Rensburg Ja, daar was al mense. Nee, ons kan nie op die maan bly nie. Ons kan nie daar energie kry nie. Mense kan seerkry en daar is nie kos of water nie. Hailey vam Remsburg Schumi van der ...
Die een se dood is ‘n ander se brood. Hierdie geykte gesegde het vir verskillende mense verskillende betekenis. In hierdie geval is dit letterlik so. Die jaar 2026 sal as een van die onstuimigste en ...