Mike Bolhuis en sy span het die ondersoek oorgeneem van die tiener wat in Februarie dood aangetref is nadat sy gaan stort het. Zariskia Czövek se lewelose lyfie is op 28 Februarie deur haar ma, Venice ...