Hello daar. Ek sit met n groot probleem en ek hoop U sal my kan help. Ek is n man van 27 en ek het n baie kort humeur ek is soos n tydbom ek bars enige tyd enige plek. Ek het n nuwe meisie in my lewe ...
My naam is Darius Coetzee (21). Tot onlangs het my lewe gedraai om my vriende, uitgaan en om nuwe mense te ontmoet. Ek het ook baie van sport gehou. Ek was baie betrokke by sport, en het op die ...
Ek stap verlede week by ’n musiekwinkel in die stad in op soek na ’n dwarsfluit vir my dogter. ’n Jong meisie met lang hare en ’n skaam glimlag kom uit een ...
SY en haar eks is te close na my sin. Antie, hulle gaan dan nog saam na die movies en sy chat nog laataand met hom. Sy maak ook sy favourite dishes vir hom, maar vir my word daar skaars ’n eier gebak.