Dis lekker hier op Despatch ... met rugby, braaivleis, dans, tannies op Facebook en be-kendes soos Danie Gerber en Eleandré wat van dié Oos-Kaapse dorp af kom. Dit is van die dinge waaroor Lari-Elle ...