Flaveria bidentis of speedyweed doen sy naam gestand en versprei baie vinnig. Groot stukke in die vleiland en ander nat kolle in Parys is al ingeneem. Foto's in hierdie berig met erkenning aan Danie ...
'n Kaart wat die eerste fase aandui waar met rehabilitering van die vleiland begin sal word. ‘n Inisiatief om die verwaarloosde natuurlike vleiland-gebied in die middel van Parys te rehabiliteer, om ...