Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) doen ‘n beroep op mense (tussen 18 en 30 jaar) van alle sektore van die gemeenskap om by die SAPD aan te sluit. ‘n Amptelike advertensie is pas gepubliseer op ...
Tydskrifte, advertensies, koerante, programme op radio en televisie basuin in baie gevalle sukses uit as selfvoorsiening en onafhanklikheid. Die onafhanklikheid, selfvoorsiening, skep van eie sukses ...
Aan die linkerkant van die elektriese hek op twee wit bordjies staan: “Is there life after death? Enter here and find out.” En net onder dit: “Enter uninvited and get beaten to a pulp, the saints need ...
In hofstukke word aangevoer dat ongrondwetlik is vir enige openbare skool soos omskryf in die Skolewet om een geloof uit te sonder en voor te staan tydens godsdiensaktiwiteite by die skool of om ...