Morné Smit staan trots met die twee wiskunde boeke wat op meetkunde fokus. Hy het hierdie twee boeke geskryf met die doel om wiskunde toeganklik en pret te maak. Foto: Wouter Pienaar Wiskunde is so ...
Soos graad 9-leerders hul voorberei om vakke vir graad 10 te kies, is dit belangrik om die verband tussen hierdie keuses en hul invloed op die Toelatingspunttelling (APS) in ag te neem. Hierdie ...